FarmPhoto.com - Photos. For farmers. By farmers.
T3RRA Cutta
Thread #178529 / / Total number of messages: 10 / Thread View Count: 3844 / Add thread to favorites:
klombard 178529 92 Grain truck either
Grain truck
Grain truck at 2005 Nampo Harvest days in South Africa.
0,0,0
Re: Grain truck
is wat raar gebouwd, nietwaar?
0,0,0
Re: Grain truck
Ja Sjoerd, dit is 'n rare graanwa. Maar dit kan baie vinnig
ontlaai en "center of gravity" is baie laag en daarom is dit
baie stabiel op die pad.
Kerneels
0,0,0
Re: Grain truck
Ja Sjoerd, dit is 'n rare graanwa. Maar dit kan baie vinnig
ontlaai en "center of gravity" is baie laag en daarom is dit
baie stabiel op die pad.
Kerneels
0,0,0
Re: Grain truck
Ja, ze noemen het ook gewoon Onderlosser.
0,0,0
Re: Grain truck
center of gravity= das t zwaartepunt:-P, dan is t waar dat
de wagen baie stabiel is
0,0,0
Re: Grain truck
In Suid Afrika word omtrent alle graan per pad vervoer en
daarom het ons goeie graanwaens nodig om agter die
voorhakers te haak. Jy is reg, "low centre of gravity" =
lae swaartepunt.

Sorry, i do not know what is going on, but about every reply
by me is going through twice. Will look into it.
0,0,0
Re: Grain truck
not this time :-D,
0,0,0
Loading Message List
[You must sign in to add photos or messages to this thread]
.
Please Note: FarmPhoto.com does not claim ownership of the photos posted here.
Contact individual posters for permission before using any of the photos.
0.084sec